Monday, March 21, 2016

Die ANC, DA en EFF se Gekerm en Gekla oor Rassisme!!!!



Daagliks brand "die volk" skole, universiteite, klinieke, winkels en dies meer af, bestuur paaie, damme, die Landbou en enige kommoditeit denkbaar in hulle peetjie, vermoor hulle blanke boere, huts hulle die massa aan om te roof, kaap, verkrag, martel en vir dood agter te laat.
Maar vandag marsjeer "die volk" teen die euwel der euwels: rassisme. Om sodoende stemme te werf vir die komende verkiesings, die ANC kaders in hulle poste te hou en om die aandag op die "rassistiese", wetsgehoorsame, belastingbetalende blankes te vestig. Sodoende verskuif die fokus weg van die ANC/EFF se georkestreerde agenda van vernietiging, verdien hulle punte op hulle eindelose pad na "freedom".

No comments:

Post a Comment

Heritage Day 2018: South Africa

My name is Nigel Olifaut. I am a white South African male, proud to be white with my declaration for Heritage Day 24 September 2018: 1....